OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour with Gerben van Niekerk is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,811 Episodes
3200 – 3220

What's new in Farmer's Weekly?

She speaks about the June 3 and 10 issue which is available on shelves until next week Friday. This is the last double issue of the magazine before switching back to the weekly publication schedule. In this issue there is an feature where owners of record selling bulls and rams…
2 Jul 2020 11PM 7 min

Vrygelate gevangenis weens Covid-19, werk kommer terwyl #plaasaanvalle toeneem

Die vrylating van 19 000 gevangenis om die risiko van die verspreiding van die Covid-19-pandemie in oorvol tronke te verlaag, kan moontlike bydrae tot die skielike toename in aanvalle op plase en kleinhoewes oor die land heen. Tommie Esterhyse, voorsitter van landelike veiligheid by Agri SA se Sentrum van Uitnemendheid,…
2 Jul 2020 11PM 6 min

Chris Derksen, bekende in veebedryf

'n Kenner in die vleisbedryf meen die uitvoer van plaaslike lewende skape per skip na die Midde-Ooste, is tot voordeel van die plaaslike mark. Chris Derksen sê dit is goed dat die prys van skape op veilings toenemend styg en hy skryf dié styging toe aan 'n ekstra mark wat…
1 Jul 2020 3PM 1 min

Dr. Kobus Laubscher, landbou-ekonoom

Wat sê die landbou-ekonoom, Kobus Laubscher? EN… Soos oudergewoonte op ‘n Donderdag, praat OFM-nuus se Christal-Lize Muller met die landbou-ekonoom, dr. Kobus Laubscher. (VIR DIE WEB:Hy verwys na die mees onlangse gebeure wat naastenby vergelyk kan word rakende die omvang van die impak van die Covid-19-pandemie. Dit is die 2008/09…
1 Jul 2020 3PM 5 min

Luan van der Walt, landbou-ekonoom, Graan SA (GSA)

SA se verwagte sonneblom-oes is redelik goed Die Nasionale Oesskattingskomitee se vyfde produksieskatting vir somer-oliesaadgewasse sien nie dieselfde daarna uit nie. Sonneblomsaad se skatting is onveranderd gelaat vanaf die vorige skatting, terwyl die sojaboonskatting afwaarts aangepas is. Die verwagte Suid-Afrikaanse grondbone-oes is ook laer aangepas. Dit word hoofsaaklik toegeskryf aan…
1 Jul 2020 3PM 7 min

Boere se veiligheid belangrik, die polisie kan meer doen

Boere kan nie meer alleenlik op die polisie staatmaak vir hul veiligheid op plase nie. Dit is volgens Bernard Maree, voorsitter van die Tweespruit-streekslandbouvereniging in die Vrystaat, nadat 'n bejaarde boer, John Parr, sy vrou, hul skoonseun en twee kleinkinders op hul plaas in Kommissiepoort in die Tweespruit-distrik deur vyf…
30 Jun 2020 11PM 2 min

#VrystaatLandbou: Paraatheid is van groot belang met toenemende plaasaanvalle

Boere se veiligheid is in hul eie hande. Dit is volgens Kempen Nel, die streekveiligheidsverteenwoordiger van Vrystaat Landbou (VL) in die Xhariep-distrik in reaksie op die toename in aanvalle op plase in die Vrystaat die afgelope week. Nel sê boere beveilig hulself wel in 'n redelike mate, maar meer kan…
30 Jun 2020 11PM 3 min

#Plaasaanvalle: Doen die noodsaaklikste eerste met aankoms op toneel

Dit is te verstane dat daar gedagtes van wraak is, deur talle wat op tonele van plaasaanvalle kom. Frans du Toit, seun van die 82-jarige Janetta en die broer van Wimpie du Toit, wat op hul plaas Lovedale by Petrusburg aangerand, vasgebind en beroof is, sê egter weens sy weermagopleiding…
30 Jun 2020 11PM 3 min

#Nampo2020: Virtuele platform vervang die ware Jacob

Die grootste landboubyeenkoms in Afrika, wat vanjaar op Nampopark buite Bothaville in die Vrystaat vanaf 11 tot 14 Augustus sou plaasvind, is gekanselleer. Dit beteken egter nie dat uitstallers en boere steeds die beste daarvan kan geniet nie. Graan SA (GSA) se gewilde Nampo-oesdag word vanjaar virtueel aanlyn aangebied. Toit…
30 Jun 2020 11PM 5 min

Agri Uur 30 Junie Frans du Toit

Plaasaanval-slagoffers 'gaan nie geïntimideer word nie' 'n Ma en haar seun van die Petrusburg-gebied in die Vrystaat se gemoedstoestand is onder omstandighede goed. Dit kom nadat die 82-jarige Janetta du Toit en haar 54-jarige seun Wimpie, Vrydagaand vermoedelik deur drie mans op die plaas Lovedale aangeval is. Janetta se gesig…
29 Jun 2020 1PM 6 min

Agri-Uur 30 Junie Kempen Nel

Boere fynkam gebied na Petrusburg-plaasaanval Boere van die Petrusburg-distrik het nie op hulle laat wag om Janetta du Toit, en haar seun, Wimpie, te hulp te snel nadat hulle die naweek aangerand, vasgebind en beroof is nie. Kempen Nel, veiligheidsverteenwoordiger vir streek 18 en 19 en streeksverteenwoordiger van Vrystaat Landbou…
29 Jun 2020 1PM 6 min

Agri Hour 30 June Wandile Sihlobo

As usual on a Tuesday, Wandile Sihlobo, Chief Economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert about the latest on the global as well as South African agricultural markets. He says the high-frequency data on both domestic and global markets reinforced the view that…
29 Jun 2020 1PM 4 min

Agri-Uur 29 Junie Luan van der Walt Graan SA

SA kan steeds 'n rekord mielie-oes lewer ondanks uitdagings 'n Goeie mielie-oes word steeds verwag ondanks die Nasionale Oesskattingskomitee (NOK) se jongste afwaartse aanpassing vir die verwagte kommersiële oes. Die NOK het verlede week die vyfde produksieskatting vir somergraangewasse bekendgestel. Die grootte van die verwagte mielie-oes is 0,48% minder as…
28 Jun 2020 3PM 6 min

Agri-Uur 29 Junie Francois Rossouw, Saai

Saai tree toe tot die stryd om tabakverbod op te hef Die tabakbedryf in geheel asook verbruikers van dié produkte is 'n dubbele slag toegesnou. Dit kom nadat die hooggeregshof in Pretoria bevind het Nkosazana Dlamini-Zuma, die minister van samewerkende regering en tradisionele sake (Cogta), se tabakverbod is in orde…
28 Jun 2020 3PM 3 min

Agri-Uur 29 Junie Christo van der Rheede

Voedselsekerheid in gedrang weens dieseltekorte Agri SA is diep bekommerd oor die tekort aan diesel, wat boere nou in die binneland kniehalter. Dringende optrede van die regering in dié verband, word nou geëis, omdat dié tekorte voedselsekerheid bedreig. Christo van der Rheede, dié organisasie se adjunk-uitvoerende direkteur, sê graanboere is…
28 Jun 2020 3PM 3 min

What's new in Farmer's Weekly?

She highlights content in the July 3 and 10 combined issue of the magazine. She says this will be the last of the by-weekly issues as they will in the next issue switch back to their weekly publishing schedule. This will be the July 17 issue. In the magazine's feature…
25 Jun 2020 11PM 8 min

Saai: Suid-Afrika is bankrot gesteel en nou in 'n skuldkrisis

Die skuldkrisis waarin Suid-Afrika hom bevind is 'n groot bron van kommer. Dr. Theo de Jager, die direksievoorsitter van die netwerk vir familieboere, Saai, sê die verwagting dat Suid-Afrika se brutoskuld vanjaar tot R4000 miljard gaan styg, maak die primêre produksiebedryf diep bekommerd. Sy reaksie kom nadat die minister van…
25 Jun 2020 11PM 6 min
3200 – 3220