Die landboubedryf is die belagrikste sektor vir die ekonomie in Noordwes. Dit is volgens Boeta du Toit, uitvoerende hoofbestuurder van Agri Noordwes, wat meen al is daar groot uitdagings wat boere in die gesig staar, kan hulle onder moeilike omstandighede aanpas. Du Toit sê daar is uitdagings vir boere in…
Bloem told OFM News' Christal-Lize Muller about drought relief that was recently set aside by the Minister of Human Settlements, Water and Sanitation, Lindiwe Sisulu. A total of R300 million was set aside for the Northern Cape for drought relief funding after the province was declared a drought disaster area.
Klein- en bestaansboere in die Noord-Kaap word nou aangemoedig om aansoek te doen vir die nasionale departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se Covid-19-hulpverlening ter waarde van R1,2 miljard. Die LUR van landbou, omgewingsake en landelike ontwikkeling in die Noord-Kaap, Nomandla Bloem, sê die aansoekproses is oop en duur…
Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark het gister onder druk gekom en het laer gesluit vir die dag. · Die Amerikaanse Departement van Landbou maak later vandag die nuutste wêreld vraag en aanbod verslag bekend en die algemene verwagting in die mark is dat die Amerikaanse mielie voorraad opwaarts aangepas sal…
ie regering behoort, as hy eerlik is oor Suid-Afrika se toekoms, nou onomwonde verklaar hy gaan sy beleid van "sosialisme en kommunisme" laat vaar. Dit is nou tyd dat die regering opstaan vir private besitreg in 'n vrye markstelsel om sodoende stabiliteit in die land te verseker. Dit sal daartoe…
Die DA in die Noord-Kaap verwelkom die nasionale departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se poging om Covid-19-hulp aan opkomende klein- en bestaansboere in die vorm van R1,2 miljard, te verleen. Provinsiale leier van dié party, Andrew Louw, sê dit is goed dat die regering dié boere wil help…
n Bekende in die veebedryf, Chris Derksen, bespreek weekliks op 'n Donderdag die veilingspryse wat op lewende hawe veilings behaal is. Hy versprei dié inligting sodat produsente en kopers dieselfde inligting tot hul beskikking het om sodoende ingeligte besluite te neem met die aankoop en verkoop van lewende hawe op…
Laubscher meen die Covid-19-pandemie kan Afrika moontlik anders raak, maar daar is 'n bestaande vraag oor beleid. Hy sê volgens die Wêreld Ekonomiese Forum (WEF) sal Covid-19 se verspreiding in Afrika, verskil van dié van die res van die wêreld. Redes daarvoor sluit in mense in Afrika is baie jonger…
Mielies: · Volgens die Amerikaanse Departement van Landbou is verlede week se mielie uitvoerinspeksies vanaf die VSA op 1.27 miljoen ton gerapporteer. Dit is effens meer as die vorige week se uitvoerinspeksies gewees. · In groot gedeeltes van Brasilië is die weerstoestande tans gunstig vir die opvolg mielie-oes wat goeie…
'n Eskom-werknemer en twee van sy makkers is danksy boere van die Prieska en Britstown gebied, in die Noord-Kaap, se flinke optrede, in samewerking met die polisie, nou agter tralies, nadat hulle glo skape wou steel. Die vermeende veediewe is Vrydagmiddag aangekeer nadat 'n plaaswerker hulle op heterdaad op die…
TLU SA is diep bekommerd oor die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se Covid-19-ingryping om R1,2 miljard se hulp aan hoofsaaklik kleinboere te verleen. Dié organisasie se hoofbestuurder, Bennie van Zyl, sê dit wil voorkom of ideologie en politiek nog seëvier in die krisistyd. Van Zyl meen miljoene…
Applications for Covid-19 funding by the Department of Agriculture, Land Reform and Rural Development open today and continue until April 22. This comes after the department made R1.2 billion available for assistance to mostly small scale farmers to mitigate the impact of the Covid-19-pandemic in South Africa. The assistance will…
As per usual on a Tuesday, Wandile Sihlobo, chief economist at the Agricultural Business Chamber of South Africa, Agbiz, provides a weekly insert to OFM News' The Agri Hour, on the South African agricultural markets.
Die weeklikse lewende hawe veiling in Kroonstad in die Vrystaatgaan vandag voort. Dit kom nadat daar verwarring was oor of dié veiling, wat deur die afslaershuis, André Kock en Seun weekliks op 'n Dinsdag aangebied word, moet voortgaan, nadat 'n boer op 24 Maart vlugtig dié veiling bygewoon het voordat…
Die Landbousakekamer, Agbiz, meen die hele voedselwaardeketting is tydens die nasionale staat van inperking, om die verspreiding van die Covid-19-pandemie in Suid-Afrika te beperk, is in werking. Agbiz se uitvoerende hoof, dr. John Purchase, sê 'n moniteringstelsel, wat in samewerking met die Buro vir Voesel- en Landboubeleid, BFAP, in plek…
Mielies: · Die Amerikaanse mieliemark het gedurende Vrydag se verhandeling hoofsaaklik onder druk gekom en het laer gesluit vir die dag. · Die druk op die Amerikaanse mieliemark kan grootliks toegeskryf word aan die laer vraag na etanol asook die verwagtinge dat die VSA hierdie seisoen moontlik 97 miljoen akker…
Suid Afrika is selfversorgend in voedselproduksie en verskaffing van kos. Daarmee saam sien die groote gedeelte van die land se graanoes, wat nog gestroop moet word, asook die land se sitrusoes, goed daarna uit. Dit is volgens Francois Knowles, registrateur van die Landbouprodukte-agenteraad, APAC, wat meen daar sal genoeg kos…
The MEC of agriculture and land reform in the Free State, William Bulwane, has visited a well known local business women and farmer, Mimie Jacobs, who was recently brutally attacked by three men in her farmhouse on the farm Rosemead in the Soutpan area. She was attacked with knives and…
Die afslaershuis, André Kock en Seun in die Vrystaat, gee sy versekering dat alle veiligheidsregulasies soos deur die regering vereis word, by sy weeklikse veilings van lewende hawe in Kroonstad, toegepas word. Veilings van lewende hawe kan voortgaan tydens die nasionale inperking weens die koronavirus, want dit is deel van…
5 Apr 2020 11PM
5 min
3420 – 3440
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.