OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,994 Episodes
5000 – 5020

Henk Vermeulen gesels

Henk Vermeulen, wat as uitvoerende hoof van Vrystaat Landbou uitgetree het, gesels met Pieter Möller.
20 Dec 2017 8AM 5 min

Wanneer kom die plantreën?

Weerkenner Johan van den Berg gesels met Dirk Kok oor die plantery en die reënvooruitsigte.
19 Dec 2017 9AM 2 min

Hoe lyk die wolmarkvooruitsigte?

2017 was 'n goeie jaar vir wolboere. Dirk Kok gesels met OVK se Pierre le Grange oor die jaar wat verby is en oor die vooruitsigte.
18 Dec 2017 8AM 1 min

VL groet vir Henk Vermeulen

VL het afskeid geneem van Henk Vermeulen wat ná 11 jaar uitgetree het as hoofbestuurder. Dirk Kok het met Henk gesels.
18 Dec 2017 8AM 4 min

Gaan die rooivleispryse hou?

Pieter Möller gesels met die landbou-ekonoom Frikke Maré, van die UV, oor die goeie pryse wat boere vir rooivleis kry.
14 Dec 2017 1AM 1 min

Keep your pumps efficient

Pieter Möller speaks to Albertus Burger, an irrigation and water management expert.
13 Dec 2017 12AM 6 min

Phasa skeur oor geblikte leeujag: 1

Ons gesels met Stewart Dorrington, voorsitter van die nuwe professionele jagtersvereniging wat gekant is teen geblikte leeujag.
12 Dec 2017 11PM 2 min

APSA gaan moeilik uitvoerbaar wees

Agbiz se John Purchase sê die wet waarvolgens die regering die gehalte van landbouprodukte op groot skaal wil toets, is onprakties en onbekostigbaar.
12 Dec 2017 12AM 1 min

Beaufort-Wes kry water!

Gift of the Givers het die krane oopgedraai by die boorgate wat hulle vir die droogtegeteisterde Beaufort-Wes gesink het. Imtiaz Sooliman gesels oor dié groot oomblik.
12 Dec 2017 12AM 2 min
5000 – 5020