OFM OFM Agri Hour

OFM Agri Hour

The Agri Hour is OFM's flagship agriculture programme. Tune in, weekdays from 5 - 6am.
Daily English South Africa Business News · Business
5,994 Episodes
5020 – 5040

'Waar's die reën'

Ons gesels met weerkenner Johan van den Berg, van Santam Landbou, oor die plantreën wat op plekke nog nie geval het nie.
12 Dec 2017 12AM 1 min

'Boere is positief'

Pieter Möller gesels met Danie Theron, van Welkom, oor landboutoestande in die Noord-Vrystaat.
10 Dec 2017 11PM 3 min

Beleggersvertroue is nou broodnodig

Senwes- uitvoerende hoof, Francois Strydom, het voor die ANC se Nasrec-konferensie met ons gesels oor die gebrek aan beleggersvertroue.
10 Dec 2017 11PM 2 min

VS-boer help met droogteprojek

Ons gesels met Frans Jacobs, saai- en veevoer van Theunissen, wat sy gewig ingegooi het by Burre Burger se droogtehulpprojek.
10 Dec 2017 11PM 1 min

Senwes presteer goed

Senwes- uitvoerende hoof, Francois Strydom, gesels oor die groep se goeie halfjaarprestasie tot Oktober.
8 Dec 2017 1AM 3 min

Kobus Laubscher gesels kospryse

In sy weeklikse praatjie gesels landbou-ekonoom Kobus Laubscher oor 'die gat in Jan Alleman se beurse waarmee die kos gekoop moet word'
7 Dec 2017 2AM 7 min

Maak seker oor voergehalte

Landbou-ekonoom Frikkie Maré, van die UV, gesels met Pieter Möller oor die gehalte van veevoer.
7 Dec 2017 2AM 1 min

'Ek is positief'

Ons gesels met Hennie Coetzee, nuutverkose ondervoorsitter van GWK.
7 Dec 2017 2AM 4 min

Wat nou in Zim?

Politieke- en beleidsontleder Theo Bekker, van die NWU, gesels met Pieter Möller oor die landbouprentjie in Zimbabwe.
7 Dec 2017 2AM 3 min
5020 – 5040