Landbou

MoneyWeb kyk na die Landbou
Weekly English South Africa Business
75 Episodes
20 – 40

Agri Afrikaans Segment 01

Vir my ’n sleutelonderwerp, wat eintlik bepalend is of ons gaan vorder of nie, gaan oor hoe jy hierdie grondhervorming finansier - AgriSA se uitvoerende direkteur, Hans van der Merwe.
14 Oct 2015 9 min

Agri SA se jaarkongres Segment 14

Vir my ’n sleutelonderwerp, wat eintlik bepalend is of ons gaan vorder of nie, gaan oor hoe jy hierdie grondhervorming finansier - AgriSA se uitvoerende direkteur, Hans van der Merwe.
14 Oct 2015 9 min

Die bemagtiging van vroue in SA landbou Segment 01

Daar’s by AgriSA groot fokus op bemagtiging, om mense die geleentheid te kan gee om kennis te kry, maar ook om ander te kan help - Elize van der Westhuizen, Senior Bestuurder: Arbeidsverhoudinge by AgriSA.
23 Sep 2015 13 min

Die bemagtiging van vroue in SA landbou Segment 15

Daar’s by AgriSA groot fokus op bemagtiging, om mense die geleentheid te kan gee om kennis te kry, maar ook om ander te kan help - Elize van der Westhuizen, Senior Bestuurder: Arbeidsverhoudinge by AgriSA.
23 Sep 2015 13 min

Stand van sake in varsmelkbedryf Segment 01

Die Suid-Afrikaanse melkbedryf [is] redelik ver voor die Nieu-Seelandse en Australiese melkbedryf, en veral wat winsgewendheid betref. So wat winsgewendheid betref, [is] ons aan die voorpunt - Chris van Dyk, uitvoerende hoof van die Melkprodusente-organisasie, die MPO.
9 Sep 2015 19 min

Stand van sake in varsmelkbedryf Segment 17