Jy moet jou produkte produseer, op ’n wetenskaplike manier, volhoubare ekonomiese manier, en dan moet jy nog daardie produkte bemark, jy moet jou verbruiker ken. Dis ’n hele nuwe dinamika, landbou word nou ’n wetenskap, wat dit nog altyd moes gewees het

Mens moet net eerstens weer onthou daar moet ’n onteieningswet wees, maar hy moet billik en regverdig wees en hy moet veral eiendomsregte beskerm, want dit help nie ons verwater eiendomsregte ook met onteieningswetgewing nie - Dr. John Purchase, uitvoerende hoof AgBiz

Ons verwag dat die vraag [na voedsel] in die volgende 35 jaar gelykstaande gaan wees aan alles wat ons geproduseer het, in landbou in die wêreld oor die laaste 500 jaar - Ernst Janovsky, hoof van agrisake Absa

Opleiding en bemagtiging van vroue stel hul in staat om hul lewens te verander: Roseline Engelbrecht – programkoördineerder by die Vroue op Plase-projek in die Wes-Kaap.

Ons moet slaag, ons mag nie nog ’n geleentheid mis om op ’n sinvolle, ekonomies verantwoordbare basis Suid-Afrika voorentoe te neem nie - Japie Grobler, voorsitter van die Agrisektor-eenheidsforum ASUF
Ek dink in Suid-Afrika is dit ’n realiteit dat jy moet verstaan dat swartbemagtiging is een van die goed wat jy moet regkry, en hoe gouer jy dit regkry hoe beter - Chris Venter, uitvoerende hoof van Afgri

AgBiz in die breed gebruik [die verslae] om onsself beter in te lig om die paniekerigheid wat kan gebeur bietjie rustig te maak, en dat ons weet waar en hoe om te onderhandel – Lindie Stroebel, bestuurder Agrisake Intelligensie by AgBiz

Dis so bietjie van ’n Dawid en Goliat, en ek verstaan van die Amerikaners, hulle het geensins verwag dat daar ’n klein landjie soos Suid-Afrika - Chris Schutte, uitvoerende hoof van Astral Foods

Uitvoerende hoof Gerhard Schutte oor geleenthede en uitdagings in die rooivleisbedryf.
12 May 2015
10 min
40 – 60
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.