Landbou

MoneyWeb kyk na die Landbou
Weekly English South Africa Business
75 Episodes
1 – 20

Wyntoerismebedryf verwag skerp groei Segment 01

Kos- en dranktoerisme is nou die grootste toerismetendens wêreldwyd wat veral in die millennial mark baie baie sterk groei – Mariette du Toit-Helmbold, hoof van die internasionale Destinate toerisme-bemarkingsorganisasie.
10 Feb 2016 12 min

Wyntoerismebedryf verwag skerp groei Segment 04

Kos- en dranktoerisme is nou die grootste toerismetendens wêreldwyd wat veral in die millennial mark baie baie sterk groei – Mariette du Toit-Helmbold, hoof van die internasionale Destinate toerisme-bemarkingsorganisasie.
10 Feb 2016 12 min

Rooivleisbedryf se droogtekrisis kring uit Segment 01

So ek dink ons moet aanvaar dat ons gaan die winter in met redelike lae volumes en dit plaas natuurlik druk op produksie – Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die Nasionale Rooivleisprodusente organisasie.
20 Jan 2016 7 min

Rooivleisbedryf se droogtekrisis kring uit Segment 06

So ek dink ons moet aanvaar dat ons gaan die winter in met redelike lae volumes en dit plaas natuurlik druk op produksie – Gerhard Schutte, uitvoerende hoof van die Nasionale Rooivleisprodusente organisasie.
20 Jan 2016 7 min

Graan SA oor die groeiende krisis rondom binnelandse voedselsekuriteit: Segment 01

ANDRIES VAN ZYL:  Moneyweb wat verantwoordelik is vir die samestelling en aanbied van RSG Geldsake, doen deesdae ’n reeks onderhoude oor aktuele sake in die lanboubedryf. Die gesprekke word weekliks gedeeltelik op RSG Geldsake uitgesaai, terwyl die volledige onderhoude in potgooi-formaat op die Moneyweb-webtuiste geplaas word, www.moneyweb.co.za. Vandag is die…
13 Jan 2016 11 min
1 – 20