Graan SA oor die groeiende krisis rondom binnelandse voedselsekuriteit: Segment 01

--:--
ANDRIES VAN ZYL:  Moneyweb wat verantwoordelik is vir die samestelling en aanbied van RSG Geldsake, doen deesdae ’n reeks onderhoude oor aktuele sake in die lanboubedryf. Die gesprekke word weekliks gedeeltelik op RSG Geldsake uitgesaai, terwyl die volledige onderhoude in potgooi-formaat op die Moneyweb-webtuiste geplaas word, www.moneyweb.co.za. Vandag is die kollig op die groeiende krisis
13 Jan 2016 English South Africa Business

Other recent episodes