Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Hartbeesfontein in die Noordwes provinsie het een landboubesigheid wat die dorp en gemeenskap bedien. Pieter Möller gesels met die uitvoerende bestuurder van Tradestuff, Rudi Barnard.
Pieter Möller deel inligting oor die baie gewilde Klimmaatslim Ambassadeurs-kompetisie wat jaarliks groot belangstelling uitlok, met honderde inskrywings van reg oor die land.
Pieter Möller gesels met 'n landbouleier van Clocolan in die Oos-Vrystaat, wat die kleinste distrik in Sentraal Suid-Afrika is, maar 'n geldinsamelingsprojek van stapel gestuur het, om die hele gemeenskap te help.
Pieter Moller gesels met 'n bekende landbouleier van Victoria-Wes in die Noord-Kaap, Gawie van Heerden. Hy vertel van een van die grootste stoetvee geleenthede wat volgende week in Victoria-Wes plaasvind en besoekers regoor Suid-Afrika daarheen lok.
Pieter Moller gesels met 'n bekende meningsvormer in die landbousektor, Dr Hinner Koster, en hy vertel van sy werksaamhede in Afrika en die mentorskap wat hy bied aan die sektor.
Dr Johnny van der Merwe, bekende landbou-ekonoom, gee die jongste wisselkoers aanduidings, oliepryse en die vleispryse en tendense.
16 Jan 10PM
4 min
60 – 80
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.