OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,823 Episodes
1760 – 1780

‘n Nuwe tuiste vir die Bedreigde Natuurlewe-trust

Die Bedreigde Natuurlewe Trust, het ‘n nuwe tuiste in Midrand bekom. Die Bewaringskampus bied nie net ‘n tuiste vir personeel nie, maar ook vir diere van alle grotes. Die uitleg van die kampus is juis so ontwerp dat dit ook jongmense in staat kan stel om meer van die natuur…
31 May 2020 11PM 1 min

Talle hofsake tans op die boeke is oor Covid-19 regulasies

Vandag behandel Hans-Jurie Moolman, bekende grondreg-kundige, die huidige hofsake wat ontstaan het tydens die Covid-19 regulasies en die Rampbestuurswet. Die proses is egter tans gewikkel in ‘n hele paar hofsake, onder andere die gepastheid van die wet, wat onder baie min parlementere oorsig van toepassing gemaak is. Veskeie sake handel…
31 May 2020 11PM 4 min

Eksteen Brand gesels vandag verder oor filters vir pompe in besproeiing

Eksteen Brand, proses-tegnologie konsultant van Hydac in Johannesburg, gesels vandag verder in sy weeklikse praatjie oor besparing vir landbouers by besproeiing. Vandag bespreek Brand verder die verskillende filters wat op die mark beskikbaar is. Sommige element filters kan vir jare in gebruik wees sonder enige onderhoud. Selfspoelbeheer is een van…
27 May 2020 11PM 2 min

Pieter Moller berig oor wettige olifantjag in Botswana

Botswana, waar die meeste olifante ter wereld aangetref word, het onlangs begin om veilings te hou vir die koop van lisensies om olifante wettig in die land te kan jag. Hoewel daar sekere beperkinge bestaan op die aantal olifante wat gejag mag word, is daar wyd gedebatteer deur veral diereliefhebber-organisasies,…
26 May 2020 11PM 1 min

Corona-virus het groot impak op die wolbedryf in China

Wool News berig dat die Coronavirus ‘n negatiewe invloed op die wolbedryf in China het, veral omdat wolfabrieke vir lang tye gesluit was. Die feit dat die publiek by die huis moes bly, het ook verbruikerspatrone in China geaffekteer. Die tekstielbedryf in die land het dit die meeste ontgeld. Die…
24 May 2020 11PM 1 min

Pieter Moller gesels met ‘n leierboer in die Noordwes Provinsie, Tom van Rooyen

Tom van Rooyen is ‘n leierboer van die Noordwes Provinsie, wat sedert 1990 op hul familieplaas sowat 23 kilometers uit Potchefstroom boer. Van Rooyen is ‘n gemengde boer, wat tot onlangs ‘n stoetteler van Boran-beeste was, maar nou hoofsaaklik fokus op gesaaides soos mielies, sojabone, voersorghum en sonneblomme. Hy vertel…
24 May 2020 11PM 4 min

Claude Moller gee sy weeklikse inspirasie vir landbouers.

Claude Moller is ‘n lewensafrigter in die landbousektor wat sy inspirasie vir die naweek deel. Hy verwys veral na die moeilike situasies waarmee mense veral gedurende die inperkingstydperk worstel. Volgens Moller is veral nugtere denke nou van groot belang.
21 May 2020 11PM 4 min

Eksteen Brand gesels vandag oor aanwendings van filters in boerdery

Eksteen Brand, proses-tegnologie konsultant van Hydac in Johannesburg, gesels vandag verder in sy weeklikse praatjie oor besparing vir landouers by besproeiing. Vandag bespreek Brand outomatiese aanwendings van filters in boerdery. Brand verduidelik watter wenke kan help as ‘n landbouer filterkeuses behoort te maak. Prysoorwegings sal altyd belangrik wees, maar hy…
20 May 2020 11PM 4 min

Pieter Moller discusses lemons as a versatile and handy citrus fruit

Lemons are among the most popular citrus fruit in the world. Today we discuss where citrus fruit originated and when citrus trees were planted for the first time in South Africa. Currently lime production in South Africa is very limited because other citrus crops are more profitable. Lemons can be…
19 May 2020 11PM 2 min

Prof Elmarie Slabbert gesels oor die impak van die Corona virus op die toerismebedryf

Prof Elmarie Slabbert, Direkteur van die Toerisme Navorsingseenheid aan die Noordwes Universiteit in Potchefstroom, verduidelik die impak wat die huidige inperkingsmaatreels het op die toerismebedryf. Sy gee ook ‘n oorsig van die wildbedryf wat groot skade berokken is, omdat veral oorsese en plaaslike jagters se reise en besoeke aan wildsplase…
17 May 2020 11PM 2 min

Reasons for the huge feed price increase in recent years

According to Stockfarm from Plaasmedia, feed prices have increased substantially in recent years. According to experts, the possible reasons are fixed costs at feed mills which are influenced by factors such as load shedding and unforeseen power cuts. Raw materials and exchange rates also play a major part in higher…
17 May 2020 11PM 2 min

Nuwe tegnologie kan koeie se gedrag en bewegings dophou

Die nuusagentskap Dairy Global berig oor nuwe tegnologie in die Ierse suiwelbedryf wat koeie se gedrag en bewegings dophou. Die tegnologie wat vroeer vanjaar tot stand gekom het, kan koeie monitor en is veral gefokus op die bestuur van veevoer. Die tegnologie kan koeie se aktiwiteite tydens voerinname evalueer en…
12 May 2020 11PM 1 min
1760 – 1780