OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,837 Episodes
180 – 200

Wildskosfees

Pieter Möller gesels met die bekende eienaar van 'n gasteplaas wat jaarliks 'n gewilde Wildskosfees aanbied.
25 Jun 2025 10AM 3 min

Wêreld Suiwelberaad

Pieter Moller berig oor die besprekingspunte en inligting wat gedeel is by die mees onlangse Wêreld Suiwelberaad.
16 Jun 2025 7AM 2 min

Veediefstal onder die loep

Pieter Möller neem verder veediefstal onder die loep en die uitdagings wat dit vir die veebedryf inhou.
10 Jun 2025 3AM 4 min

Boek oor legende in wynbedryf

Pieter Möller berig oor 'n boek wat pas verskyn het oor 'n legende in die Suid-Afrikaanse wynbedryf.
1 Jun 2025 11PM 2 min

Suiwelbedryf uitdagings

Pieter Möller berig oor die suiwelbedryf wat wêreldwyd groot uitdagings in die gesig staar.
30 May 2025 2AM 1 min

Definisie van arrestasie

Pieter Möller berig oor die definisie van arrestasie en wanneer is dit wettig om iemand te arresteer.
29 May 2025 2AM 1 min
180 – 200