Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Dr Frikkie Mare, bekende landbou-ekonoom van die Universiteit van die Vrystaat, fokus vandag op die alledaagse probleme waarmee boere in Suid-Afrika tans gekonfronteer word. Mare verduidelik dat daar binne landbougemeenskappe struikelblokke is wat oorkom moet word, maar word boere terselfdertyd blootgestel aan uitdagings soos finansies, kontantvloei, wisselkoerse, droogtes en ander…
Die bekende regskenner, Hans-Jurie Moolman, gesels vandag verder oor die maatreels wat ingestel is om die Corona-virus te bekamp. Hy brei verder uit oor die Rampbestuurswet en sy bepalings. Hy praat oor die beweging van persone tussen provinsies. Dit sluit in die vervoer van vragte met voorrade van produkte soos…
In ons landbounuus kyk ons vandag weer na ‘n opsomming van die naionale minimumloon, sowel as die minimumloon vir plaas- en huiswerkers. Ons verfris weer die geheue van luisteraars met die Departement van Indiensneming en Arbeid se minimumlone, soos van toepassing sedert 1 Maart. ‘n Hulplyn is ook nou beskikbaar…
5 Apr 2020 11PM
1 min
1820 – 1823
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.