OFM Pieter Möller - Landbou Insetsels

Pieter Möller - Landbou Insetsels

Skakel weeksoggende vanaf 05:00 in op die OFM Agri-Uur vir die jongste landbousake. Pieter Möller gesels met verskeie kenners en doen verslag oor gebeurtenisse as deel van hierdie nisprogram.
Daily Afrikaans South Africa Business · Daily News
1,401 Episodes
60 – 80

Konsortium Merino hou 100ste veiling

Pieter Möller kuier op Victoria-Wes by die 100ste veiling van Konsortium Merino. Gawie van Heerden, bekende merino teler vertel meer.
14 Feb 11PM 2 min

Klimmaatslim Ambassadeurs-kompetisie

Pieter Möller deel inligting oor die baie gewilde Klimmaatslim Ambassadeurs-kompetisie wat jaarliks groot belangstelling uitlok, met honderde inskrywings van reg oor die land.
13 Feb 12AM 1 min

Clocolan geldinsamelingsprojek

Pieter Möller gesels met 'n landbouleier van Clocolan in die Oos-Vrystaat, wat die kleinste distrik in Sentraal Suid-Afrika is, maar 'n geldinsamelingsprojek van stapel gestuur het, om die hele gemeenskap te help.
11 Feb 10PM 3 min

Mylpaal vir Konsortium-Merino op Victoria-Wes

Pieter Moller gesels met 'n bekende landbouleier van Victoria-Wes in die Noord-Kaap, Gawie van Heerden. Hy vertel van een van die grootste stoetvee geleenthede wat volgende week in Victoria-Wes plaasvind en besoekers regoor Suid-Afrika daarheen lok.
7 Feb 11PM 5 min

Junior Afslaerskompetisie 2024

Die Junior Afslaerskompetisie vir 2024 is weer oop en word vanjaar by verskeie Jeugskoue regoor Suid-Afrika aangebied.
1 Feb 11PM 1 min

Frikkie Maré oor nuwe aanstelling

Pieter Moller gesels met Prof Frikkie Maré, bekende landbou-ekonoom, en hy vertel van sy nuwe aanstelling, wanneer hy binnekort Pretoria toe verhuis.
29 Jan 11PM 3 min

Harry Prinsloo

Pieter Moller gesels met 'n bekende landbouleier uit die Suid-Vrystaat, Harry Prinsloo. Hy vertel waarmee hy homself deesdae besig hou ná sy uittrede.
28 Jan 11PM 3 min

Bemarkingsplan vir toerisme

Pieter Moller berig oor 'n nuwe bemarkingsplan vir toerisme wat groot voordele vir die bedryf inhou.
25 Jan 10PM 1 min

Dr Hinner Koster oor mentorskap

Pieter Moller gesels met 'n bekende meningsvormer in die landbousektor, Dr Hinner Koster, en hy vertel van sy werksaamhede in Afrika en die mentorskap wat hy bied aan die sektor.
21 Jan 10PM 4 min

Groei in plantgebaseerde melk

Pieter Moller berig oor 'n wêreldwye toename en groei in plantgebaseerde melk, hoewel die mark 'n paar uitdagings in die gesig staar.
21 Jan 10PM 1 min

Die kuns van stadige skeer

Pieter Moller berig oor die kuns van stadige skeer van skape, wat 'n rustige ervaring vir mens en dier inhou.
14 Jan 10PM 1 min
60 – 80