Cape Pulpit 729AM Get up & Go Breakfast - Family Prayer - Rudi Nagel

Get up & Go Breakfast - Family Prayer - Rudi Nagel

Rudi is 'n man wat daarvan hou om dit wat hy uit die Woord en uit die lewe leer, met ons te deel. Rudi doen dit elke Dinsdag oggend met 'n nuwe tema wat ons gebedslewe sal versterk.
Weekly Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
190 Episodes
40 – 60

Rudi Nagel - Om Die Bos Lei

Konfrontasie kan direk of diplomaties gebeur. Ons stap om 'n bos, en leer in die proses iets oor harte.
4 Apr 2023 14 min

Rudi Nagel - Herfsbome

Ons gaan deur verskillende seisoene van die lewe en selfs as ons ouer is, kan ons nog steeds droom en mik om daardie drome te bereik.
21 Mar 2023 15 min

Rudi Nagel - Gaan Bos

Ons sê iemand is besig om 'bossies te raak'. Rudi deel uit sy eie lewe, oor 'n familielid met Parkinsons en hoe dit baie naby aan die hart kom and aan jou vrede knaag.
14 Mar 2023 15 min

Rudi Nagel - 'n Bybelse Bosberaad

Die wonder van raad en advies is waaroor Rudi deel hierdie week. Baie van ons kan getuig waar jy al raad gekry het of selfs 'n teken van God of uit Skrif gekry het wat ons rigting in die lewe gegee het.
7 Mar 2023 13 min

Rudi Nagel – Eerste Bome Eden Boome

Rudi vat ons terug na die begin, na Eden. 'n Tyd van mooi, 'n tyd van vrymoedigheid, geen skuld gevoelens en geen sonde... alles was soos dit moet wees.
28 Feb 2023 15 min

Rudi Nagel – ‘n Boord Word Aan Sy Vrugte Geken

Ons wil nie in onsekerheid en vrees lewe nie. Ons wil hier en nou met Hom wees. Hy is genoeg vir ons en sy genade is elke dag nuut. Ons kan God vertrou om ‘n lewe wat saak maak te geniet.
7 Feb 2023 13 min

Rudi Nagel - Botsels en Botsings

Die Here is nie 'n Mooiweervriend nie. Hy is net so veel met ons as die lewe ons 'n klap gee! Die 'botsings' van die lewe gebeur met ons almal. Ons moet nie bitter word nie, maar laat God die slegte omdraai in ons lewens.
24 Jan 2023 12 min

Rudi Nagel - Wanneer 'n boom onverwags omval

Rudi deel uit sy eie lewe en die seer wat ‘n mens voel as jy iemand naby aan jou verloor. Jesus is sterk genoeg om vir jou ‘n Book van Lewe te wees en sal jou hoor, hulp en lei.
10 Jan 2023 13 min
40 – 60