RUDI NAGEL - Blomblindheid: Hoe God ons Oë Oopmaak vir Sy Liefde en Skoonheid

Loading player...
Rudi deel in heirdie episode die kragtige metafoor van "Blomblindheid"—die idee dat ons, soos sommige mense kleure nie kan sien nie, ook verblind kan wees vir die diepte van God se liefde en die skoonheid van Sy skepping.
30 Sep 2025 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min