Radio Rosestad Rosestad Godsdiens

Rosestad Godsdiens

Christelike oggenddienste wat uitgesaai word Maandag tot Saterdag om 08:30 asook Sondag Erediens om 09:00 en die Aanddiens om 19:00
Daily Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity
956 Episodes
800 – 820

Maandag Oggenddiens - Past Marius Jacobs

LUKAS 19 Jesus en Saggeus 1Jesus het in Jerigo gekom en was op pad deur die stad. 2Daar was 'n man met die naam Saggeus, die hooftollenaar, 'n ryk man. 3Hy het geprobeer om Jesus te sien, maar weens die skare kon hy nie, omdat hy te kort was. 4Hy…
22 Jan 2024 1AM 16 min

Vrydag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

HEBREËRS 12 Die oog moet op Jesus gevestig wees 1Terwyl ons dan so 'n groot skare geloofsgetuies rondom ons het, laat ons elke las van ons afgooi, ook die sonde wat ons so maklik verstrik, en laat ons die wedloop wat vir ons voorlê, met volharding hardloop, 2die oog gevestig…
19 Jan 2024 1AM 13 min

Donderdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

DANIËL 6 Daniël oor sy geloof in 'n leeukuil gegooi 1Darius die Mediër het die koningskap oorgeneem toe hy twee en sestig jaar oud was. 2Hy het besluit om honderd en twintig goewerneurs-generaal aan te stel om oor sy hele koninkryk te regeer. 3Oor hulle was daar drie ministers, van…
18 Jan 2024 1AM 13 min

Woensdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

HABAKUK 3 Habakuk se gebed 1'n Gebed van die profeet Habakuk. Op die wysie van 'n klaaglied. 2Here, ek het gehoor wat van U vertel is en ek is vervul met ontsag vir wat U gedoen het. Doen dit tog ook in ons tyd, laat u dade ook in ons…
17 Jan 2024 1AM 13 min

Dinsdag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

HABAKUK 2 Die antwoord van die Here: Wie reg doen, sal lewe 1Ek wil op my uitkyktoring gaan staan, my plek op die vestingmuur gaan inneem, ek wil wag om te verneem wat die Here vir my sal sê en wat ek moet antwoord wanneer mense my verwyt. 2Die Here…
16 Jan 2024 1AM 10 min

Maandag Oggenddiens - Past Riaan de Bruyn

HABAKUK 1 Opskrif 1'n Uitspraak van die Here wat Hy aan die profeet Habakuk geopenbaar het. Habakuk se klag: Onreg 2Hoe lank moet ek om hulp roep voordat U hoor, Here, moet ek by U bly kla oor geweld voordat U red? 3Waarom laat U my die onreg sien wat…
15 Jan 2024 1AM 21 min

Sondagaand Erediens - Past Bernard van der Vlies

EFESIËRS 3 Paulus se werk onder die heidennasies 1Daarom bid ek vir julle wat nie Jode is nie, ek, Paulus, 'n gevangene deur my diens aan Christus Jesus. 2Julle het tog seker gehoor van die opdrag wat God in sy genade aan my gegee het in julle belang. 3Hy het…
14 Jan 2024 12PM 24 min

Sondagoggend Erediens - Past Bernard van der Vlies

MATTEUS 6 Die lig van die liggaam (Luk. 11:34-36) 22“Die lamp van die liggaam is die oog. As jou oog goed is, sal jou hele liggaam lig hê. 23Maar as jou oog sleg is, sal jou hele liggaam sonder lig wees. As die lig in jou donker is, hoe donker…
14 Jan 2024 2AM 28 min

Sondagaand Erediens - Dr Enrico Casaleggio

DEUTERONOMIUM 8 Moenie die Here vergeet nie 1“Jy moet elke gebod wat ek jou vandag gee, gehoorsaam en daarvolgens lewe. Dan sal jy bly lewe, baie word, die land ingaan en dit in besit neem soos die Here met 'n eed aan jou voorvaders beloof het. 2“Jy moet onthou hoe…
7 Jan 2024 12PM 29 min

Sondagoggend Erediens - Dr Enrico Casaleggio

PREDIKER 9 Doen wat jou hand vind om te doen 1Dit alles het ek ter harte geneem en ek het bevind: God regeer oor dié wat reg doen en wysheid het, en oor wat hulle doen. Niemand weet of daar vir hom liefde of haat wag nie. 2Een en dieselfde…
7 Jan 2024 2AM 31 min

Saterdag Oggenddiens - Dr Enrico Casaleggio

LUKAS 13 Bekeer julle 1Juis in daardie tyd het mense vir Jesus kom vertel van die Galileërs vir wie Pilatus laat doodmaak het waar hulle besig was om hulle offerdiere te slag. 2Toe antwoord Jesus hulle: “Dink julle dat hierdie Galileërs groter sondaars was as al die ander Galileërs omdat…
6 Jan 2024 1AM 20 min
800 – 820