OPENBARING 1 Naam en onderwerp van die boek. 1DIE openbaring van Jesus Christus wat God Hom gegee het om aan sy diensknegte te toon wat gou moet gebeur, en wat Hy deur die sending van sy engel aan sy dienskneg Johannes te kenne gegee het, 2wat getuig het van die…
SPREUKE 3 5 Vertrou op die Here met jou hele hart en steun nie op jou eie insig nie. 6Ken Hom in al jou weë, dan sal Hý jou paaie gelykmaak. 7 Wees nie wys in jou eie oë nie; vrees die Here, en wyk af van die kwaad; 8dit…
JOHANNES 13 34 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. 35 Hieraan sal almal weet dat julle my dissipels is, as julle liefde onder mekaar het.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.