OFM Kontreikuiers

Kontreikuiers

In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika.
Weekly Afrikaans South Africa Personal Journals · Documentary
34 Episodes
20 – 34

Ilonke van der Westhuizen van die Swart Kat Gallery in Harrismith

At Lunch se Cyril Viljoen kuier vandeesweek aan huis by onderwyser en gallery eienaar, Ilonke van der Westhuizen. Ilonke het so paar jaar gelede van Bloemfontein na Harrismith verhuis en dit goed gedink om ‘n gedeelte van haar en haar man se huis in die Swart Kat Gallery te omskep.
4 May 2021 9 min

Adriaan van den Berg oor Shifty Records en die Voëlvry-beweging

At Lunch se Cyril Viljoen kuier vandeesweek by skrywer en meestersstudent, Adriaan van den Berg, wat destyds 'n werknemer by Shifty Records was. Adriaan was tydens die Voëlvry-toer 'n 'roadie' en het die musikante agter die skerms gehelp. Hy woon deesdae in Bloemfontein.
27 Apr 2021 11 min

Anthony Hocking van Bethulie

In 'Kontreikuiers' kuier en klets Cyril Viljoen elke week met kleurvolle en interessante persone regoor sentraal Suid-Afrika. Cyril kuier by Anthony Hocking, eienaar van die Royal Hotel op Bethulie.
20 Apr 2021 10 min
20 – 34