Ilonke van der Westhuizen van die Swart Kat Gallery in Harrismith

--:--
At Lunch se Cyril Viljoen kuier vandeesweek aan huis by onderwyser en gallery eienaar, Ilonke van der Westhuizen. Ilonke het so paar jaar gelede van Bloemfontein na Harrismith verhuis en dit goed gedink om ‘n gedeelte van haar en haar man se huis in die Swart Kat Gallery te omskep.
4 May 2021 Afrikaans South Africa Personal Journals · Documentary

Other recent episodes

Kontreikuiers: Sakkie se Arkie

At Lunch se Cyril Viljoen kuier vandeesweek met Sakkie Spangenberg oor Upington se gewilde 'Sakkie se Arkie'.
2 Feb 2022 7 min