Radio Tygerberg 104FM Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Hoogtepunte van die week I Radio Tygerberg 104FM

Ons fokus op die week se hoogtepunte uit al die programme.
Weekly English South Africa Christianity
203 Episodes
140 – 160

Mike Potgieter | Lenie Philander

10 Jaar na haar man se moord ervaar sy meer as ooit die Here se gendae, goedheid en guns. Sy was kwaad en het vrae gehad vir die Here. Hoe verwerk jy so iets en deel jy met jou emosies - sy het ode aan haar vermoorde man Abe Philander…
25 Aug 2022 12 min

Mike Potgieter | Olka Polka | Natasha Engela

Olka Polka is More than just an ordinary Company This is a company that wants to make a difference within the community by standing out in more than one way. Standing out with the Bright Pink colors dedicating the business to Cancer Support.
23 Aug 2022 12 min

Anton en Rouchelle | Early B

Anton en Rouchelle gesels met die alombekende Early B. Hy is toegewyd aan sy kuns, maar hy weet ook waar sy hulp vandaan kom
18 Aug 2022 7 min

Gerald en Liomee | Natalie Maimane

As deel van `n Vrouemaand veldtog het Natalie Mai-mane van One SA Movement die Delf polisiestasie besoek, waar die derde meeste geslagsgebaseerde geweld sake aangemeld word. Skokkende bevindings het uit die besoek gekom en die behoefte vir vrywilligers met vaardighede word opgeroep om te help.
17 Aug 2022 7 min

Charl en Rouchelle | Mackenzie Knott

Charl en Rouchelle gesels met Mackenzie Knott, ‘n entoesiastiese landloper en berg-roete-avonturier wat 13 pieke in 6 dae gaan hardloop vir 3 baba renosters.
17 Aug 2022 7 min

Lorrein Katzke | Geloofsreis met Ds. Gys van Schoor

Ds. Gys van Schoor gesels met Lorrein Katze oor die Geloofsreis byeenkoms by Goudini Spa die naweek van 2 tot 4 September 2022. Die kostes beloop R2 452 per gesin/paar per akkommodasie eenheid. Indien pare ʼn eenheid deel beloop die koste R1 226 per paar. Die kostes sluit in een…
3 Aug 2022 6 min

Ontbyt | Vreeslose Vroue | Magda Kleyn

Magda Klkeyn het die moed gehad om eindelik 'n verhouding waarin sy mishandel is te verlaat. Vandag help sy die gemeenskap teen geweld en dwelms
2 Aug 2022 9 min

Mike Potgieter | Roxy Davis Foundation

9 maal SA Surf Kampioen en stigter van die Roxy Davis Foundation, Roxy Davis, poog om betekenisvolle bewysgebaseerde verandering in mense se lewens te beïnvloed deur hul geestelike en fisiese welstand te verbeter deur middel van see-gebaseerde branderplankry-terapie-programme. 11 Branderplankryers gaan na SA Kampioenskap in Durban van 29 - 30…
28 Jul 2022 13 min
140 – 160