Mike Potgieter | Glen Buys in die ateljee

Loading player...
Die man gebroe in die Vrystaat beweeg deesdae regoor die wereld waar hy die werk van God doen om mense na Hom te lei as sendeling.
Pas terug van Brazil, alweer opad na Indie en Australia, daar waar die Here hom roep, maar weet ook dat dit nodig is om die mense van SA te herhinner dat God het n plan met jou lewe, maak jouself net beskikbaar!
15 Sep 2022 English South Africa Christianity

Other recent episodes