Dis weer daardie tyd van die jaar waar die landboubedryf momentum kry! OFM is trots om weer by Graan SA se NAMPO Oesdag te wees – van 12 tot 15 Mei by NAMPO Park buite Bothaville.
Occasionally
Afrikaans South AfricaBusiness · News
OFM se tema by vanjaar se Graan SA NAMPO Oesdag was "Boer dat dit bars!". Dis 'n gewilde gesegde by Charl Saunderson, wat weekliks sy reed en motivering op die Agri-Uur met John Deere deel. Yolanda Maartens het met hom gesels om te hoor waar die gesegde vandaan kom.
OFM Nuus se Dane Beisheim het met van die uitstallers by vanjaar se Graan SA NAMPO Oesdag gesels. Eerste aan die woord is Arno du Plessis, hoof van bemarking vir CASE IH.
OFM News’ Dane Beisheim sat down for a chat with Dr. Chantelle Girgan - a nematologist at the Plant Health Institute of the Agricultural Research Council, to discuss exactly what nematodes (or roundworms) are, and why they are a pest for farmers.
Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens is live from Grain SA’s NAMPO Harvest Day 2022. Jacques Rikhotso, Director Of Operations at Bridgestone South Africa, joins her to talk about the past two years for the company. Jacques also chats about the overall operations, their top employer achievement and BBBEE level 1,…
Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens is regstreeks vanaf GraanSA se NAMPO Oesdag 2022. Yolanda gesels met Deon van Wyk oor die besigheid en waar hulle gekry kan word by Graan SA se Nampo Oesdag. Hulle gesels ook Harvest Groep se nuwe produkte op die mark.
Graan SA se NAMPO Oesdag is welbekend daarvoor om landbou se nuutste tegnologie, masjinerie, innovasies en produktiwiteitsoplossings ten toon stel. Graag bring OFM jou ook hierdie week nuttige insetsels oor die jongste verwikkelinge in tegnologie wat jy ook in jou boerdery kan toepas. Jaco de Waal het met Digital Platforms…
Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens is live from Grain SA’s NAMPO Harvest Day 2022. Yolanda chats to John Deere Financial General Manager, Herman Groenewald about their new chapter. Herman shares some information about their new chapter as well as the new business model for JDF and how it will benefit…
Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens is regstreeks vanaf GraanSA se NAMPO Oesdag 2022. Sy gesels met Lizán Maree, Bestuurder van Studentewerwing by Akademia. Die twee gesels oor Akademia en hoe hul onderrigleermodelle werk. Lizán vertek ook meer hoe die studentelewe lyk by Akademia.
At Lunch met Cyril Viljoen is regstreeks vanaf Graan SA NAMPO Oesdag 2022 en gesels met hoof van Absa AgriBesigheid, Abrie Rautenbach oor die agribesigheids indeks wat effens gedaal het. Hulle gesels ook oor Absa se benadering tot klimaats bestuur en ander mikpunte in hulle ontwikkelings raamwerk,
Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens is regstreeks vanaf GraanSA NAMPO Oesdag 2022. Sy gesels met Du Toit Wessels, Assistentbestuurder: Bemarking en organiseerder van Graan SA se NAMPO Oesdag. Hulle gesels oor hoe dinge was die afgelope twee dae. Dinge is aan die gang en lekker besig by vanjaar se Nampo.
Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens is regstreeks vanaf GraanSA NAMPO Oesdag 2022. Sy gesels met Fritz Rexrodt, eienaar van Swavet oor die verwikkelinge tydens Covid en ook oor die invoed wat Covid op SWAVET gehad het.
Mid-Morning Magic with Yolanda Maartens is live from Grain SA’s NAMPO Harvest Day 2022. Joining her is Griffiths Makgate, Construction and Forestry sales manager for Afrika. Makgate shared the story of how it all started at John Deere Construction in South Africa. They also speak about how these machines are…
Sosiale-media-bemarking is nie net ‘n byderwetse nisterm nie, dis ook hoe baie ondernemings deesdae hulself bemark en kan van groot waarde wees, ook vir landbouers. Jaco de Waal het met Digital Platforms se Mitzi Noome en Johandre Olivier gesels om meer te hoor oor sosiale media-bemarking…
OFM-nuus se Dane Beisheim het met Toit Wessels, Graan SA se assistentbestuurder vir bemarking, gesels op Dag 4 van Graan SA se NAMPO Oesdag buite Bothaville in die Vrystaat.
At lunch with Cyril Viljoen is live from Grain SA NAMPO Harvest Day 2022 and chats with Regional sales manager for Fendt South Africa, Frans Cronje. The duo had a chat about Fendt owners. They touch on when this group was formed and what one can do to be part…
Dane Beisheim compiled the following report from Bothaville, in the Free State, where the annual Grain SA NAMPO Harvest Day is once again taking place after a two year hiatus due to the coronavirus.
Dr Ivan Meyer - die Wes-Kaapse provinsiale minister van landbou, woon vanjaar vir die eerste keer Graan SA NAMPO Oesdag by. Dane Beisheim het die volgende onderhoud met hom gevoer.
Mid-Morning Magic met Yolanda Maartens is regstreeks vanaf GraanSA NAMPO Oesdag 2022. Sy gesels met Deon van Wyk van Harvest Groep Maatskappye. Die twee gesels oor watter produkte en dienste hierdie besighede lewer.
17 May 2022
3 min
120 – 140
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.