Dis weer daardie tyd van die jaar waar die landboubedryf momentum kry! OFM is trots om weer by Graan SA se NAMPO Oesdag te wees – van 12 tot 15 Mei by NAMPO Park buite Bothaville.
Occasionally
Afrikaans South AfricaBusiness · News
Brangusse is sedert 1965 in Suid-Afrika geteel en is al 40 jaar lank ’n geregistreerde ras. Dié geharde poenskop-vleisbeesras is ’n kombinasie van Angus en Brahman, wat die vleisgehalte, poenskopgeen en uierontwikkeling van die Angus kombineer met die gehardheid, goeie haarkleed, loopvermoë en uitstekende moedereienskappe van die Brahman. OFM Mid-Morning…
OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger, gesels met Barry Venter, uitvoerende hoof van Nashua, oor hul debuut by NAMPO 2025. Ontdek hoe Nashua oor die afgelope dekade ontwikkel het van ’n verskaffer van drukkers en faksmasjiene tot ’n tegnologie-reus wat innoverende oplossings bied vir moderne besighede – nou ook vir die landbousektor…
OFM Good Morning Breakfast se Shandor Potgieter gesels met Lucas Groenewald van John Deere oor die mees betekenisvolle tegnologiese vooruitgang wat die toekoms van landbou gaan vorm. Ontdek hoe John Deere data-analise en presisieboerdery-tegnologieë benut om produktiwiteit te verhoog, en hoe opkomende tegnologieë die pad baan vir volhoubare boerderypraktyke.
Yolanda Maartens gesels met Glenys Millingham, naverkopediensbestuurder Afrika, Midde-Ooste van John Deere oor "Centralised Connected Support" wat by hulle naverkopediensstalletjie aangebied word.
Yolanda Maartens gesels met Marnitz Marais, Direkteur en Sonja Marx, Bestuurshoof van Global Wellness Enterprises oor die "Sculptzone Business Package" saam met Global Wellness Enterprises en wat die "Renasculpt" so effektief maak.
Pulane Nel-Sekepe speaks to Brendon Jacobs, Head of Agribusiness at Standard Bank about how important it is for Standard Bank to be at Nampo. He also discusses how he has seen the theme of Nampo, “Agriculture in the digital age” come to life in the agri sector.
Pulane Nel-Sekepe speaks to Nelisiwe Baloyi, Head of Commercial Asset Finance at Standard Bank South Africa about herself and her role at Standard Bank. She also shares some trends and insights she noticed in the SA economy that affect their clients.
Pulane Nel-Sekepe gesels met Morne Janse van Rensburg van Dixon Batterye oor die bestaan van die besigheid. Hy vertel ons ook waar hulle uitstal by Nampo sowel as die Sterkman kompetisie - wie almal mag deelneem en waaroor die kompetisie gaan.
Yolanda Maartens gesels met Herman Groenewald, Algemene Krediet Bestuurder van John Deere by Nampo oor die reeks JDF-aanbiedinge, finansiële oplossings, en ontdek hulle huidige en komende spesiale aanbiedinge.
15 May 2024
3 min
60 – 80
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.