OFM ‘Gooi die lyne in’ met Central Fishing

‘Gooi die lyne in’ met Central Fishing

Al jou wenke vir 'n puik ervaring langs die viswaters op een plek. Met trots geborg deur Central Fishing.
Weekly English South Africa Hobbies · Sports
4 Episodes

Legends Legacy Series By Barend Breedt

“Gooi die lyne in” word moontlik gemaak deur ‘Central Fishing’ in ‘Mega Park’ en ‘McKenzie’-straat, Bloemfontein. In hierdie episode gesels Barend Breedt oor die Legends Legacy Series-handelsmerk. Kry tot 25% (vyf-en-twintig persent) afslag op alle ‘Legacy’ produkte van Barend Breedt tot 23 November. B’s en V’s geld
18 Nov 2023 2 min