Die Real Brêkfis met Neville D, Benescke, Francois en Charl bring daagliks vir jou getuienisse en stories wat hoop bring. Skakel daagliks rondom 07:40 in vir jou nuutste storie.
Phil Thompson is in the house! The global voice behind the hit “My Worship” has impacted millions around the world, and now he’s bringing that same powerful, presence-filled worship experience straight to you. Authentic, anointed, and all about Jesus — this is more than music… it’s an encounter! Die Real…
Heartland is ’n organisasie wat daarop fokus om die manlike hart te herstel en mans te begelei na ware, Goddelike manwees. Deur buitelug-ervarings Heartland hulle pa & seuns om hul verhouding met God te verdiep en met moed, krag en liefde te leef. Die Real Brekfis span gesels met Darryl…
Jaco Kleynhans is ’n Suid-Afrikaanse aktivis en organisasie-leier wat verbonde is aan die Solidariteit Beweging. Hy dien as hoof van internasionale skakeling vir Solidariteit. Vandag gesels die Real Brekfis span met hom oor die stand van sake rakende die oorlog en hoe dit ons hier in Suid-Afrika kan en dalk…
Met die oorlog wat tans uitgebreek het tussen Amerika, Israel teen Iran veroorsaak dit heelwat wêreldspanning en onsekerheid, baie mense vra vandag: sien ons net geskiedenis wat homself herhaal — of is hierdie eintlike tekens waarvan die Bybel reeds gepraat het? Vanoggend gesels Die Real Brekfis span met Dr Raymond…
Vanoggend op Motiverings Maandag gesels die Real Brekfis span met Dr Johan Beukes – leierskapskenner, opvoedkundige sielkundige en wêreldklas afrigter. Motivering vir Februaie.
YOUVERSION BIBLE APP l Met meer as 1 Biljoen "downloads" - Die Real Brêkfis span gesels met Nqobile van YouVersion oor hoe God se Woord nogsteeds lewendig, kragtig en relevant is. YouVersion #Radiotygerberg #RadioTygerberg104fm #youversionbibleapp
Die Real Brekfis span kuier vandag met Lindie Strydom — ’n bekende Suid-Afrikaanse aktrise, televisie-aanbieder en motiveringsspreker. Van haar ikoniese rol in Egoli tot haar onlangse terugkeer in Suidooster, bly sy ’n bekende en geliefde stem in Suid-Afrikaanse vermaak, maar gee ook vandag vir ons hoop.
Wêreld Radio Dag l Die Real Brekfis span gesels met Amore Bekker. Sy is 'n baie bekende radiopersoonlikheid, skrywer, seremoniemeester en rubriekskrywer.
Dr. Michael Louis is ’n bekende politieke strateeg en die voorsitter van die Independent Candidates Association en die One South Africa Movement (OSA) gesels vanoggend met die Real Brekfis Span oor die Staatsrede.
WEES GEFOKUS - OP WAT? Die Real Brekfis span gesels met Ivor Swartz oor iets baie spesiaals waarop jy fokus moet draai. Geniet jy dit om God te volg en in Sy wil te leef?
Die Real Brekfis span gesels met Andru Van Zyl (18jr) wat besluit het om ‘n verskil te maak vir mense wat die pad met kanker stap. Van Polokwane tot hier in die Kaap 2800km - hoor hoekom hy besluit het om dit te doen.
Met Valentynsdag om die draai fokus ons vandag op liefde wat hou — nie net vir een dag nie, maar vir die lang pad. Vanoggend gesels Die Real Brekfis span met besturende redakteur Liezel van der Merwe van Intiem Huwelik wat geskep is om fokus op Suid-Afrikaners te herinner aan…
Die Real Brekfis span gesels met Ivan Botha & Donnalee Roberts oor hulle nuwe TV reeks - Eenkeer om die son, Seisoen 2. Angs, depressie, om jou eie sterflikheid in die oë te kyk, wat ná die dood gebeur, verslawing en hoe maklik dit kan gebeur, generasies wat weer saam…
Die lewe gooi dikwels curveballs, en hoe bly mens dan op koers? Die Real Brekfis span gesels met ’n motiverende spreker en mental coach Jannie Putter om te help met wenke.
Vrydag 16 Januarie was daar 'n bewusmakings optog in Strand oor rioolwater wat in Strand en ander dele van die Kaap ingepomp word - wat skadelik is vir mense en die omgewing. Die Real Brekfis span gesels met Jo Barnes en Michelle Engelbrecht oor hierdie situasie.
🌿 Vandag vier ons Internasionale Rooibosteedag! 🌿 En wat is nou lekkerder as ’n eg Suid-Afrikaanse koppie rooibostee? Rooibostee is nie net heerlik nie – dit’s ook goed vir die hart, goed vir die vel, sag op die maag en help jou om rustiger te slaap. ’n Ware trooskoppie, enige…
16 Jan 1AM
9 min
1 – 20
Agree to storing cookies on your device.
Cookie preferences
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.