DIE REAL BRÊKFIS | ADVOKAAT NADENE BADENHORST
Loading player...
Advokaat Nadene Badenhorst gesels oor die voorstelle om kerke en geloofsorganisasies in Suid-Afrika te reguleer — en wat dit vir ons godsdiensvryheid kan beteken.
'n Gesprek wat elke gelowige en kerkleier behoort te hoor. Luister nou 🎧🙏
#GodsdiensVryheid #FORSA #SuidAfrika #Potgooi
'n Gesprek wat elke gelowige en kerkleier behoort te hoor. Luister nou 🎧🙏
#GodsdiensVryheid #FORSA #SuidAfrika #Potgooi