Rudi Nagel - 1 Maart 2021 - Die Wonder van Jou Emosies

Loading player...
Ons as mens het die vermoe om saam met ander gelukkig te wees - in verhouding - deur ons emosies. Soos Rudi ons help om 'emosies' uit te pak, sien ons iets nuuts oor God Die Vader en onself.
1 Mar 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min