Protea Boekhuis soek na illustreerders
--:--
Reon Erasmus van Protea Boekhuis het aan OFM Nights se Renaldo Schwarp verduidelik hoe die kompetisie werk en presies wat van deelnemers verwag word. Luister na die potgooi hieronder: