BoekHoek: 'Soe rond ommie bos' deur Veronique Jephtas
--:--
In hierdie week se aflewering van die BoekHoek, gesels OFM Nights se Renaldo Schwarp met digter en teatermaker, Veronique Jephtas oor haar debuutbundel, 'Soe rond ommie bos'.