Rudi Nagel 7 Junie 2021 - Wees Versoen

Loading player...
Dit kan baie moelik wees, na 'n uitval, om weer te versoen. God gee die moet en die genade om te kan versoen. Rudi deel met ons 'n wonderlike boodskap oor versoening en van vrede saai in goeie grond.
7 Jun 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min