Rudi Nagel 14 Junie 2021 - Sien Jy Hom Raak?

Loading player...
As dit met jou sleg gaan en jy voel asof God jou verlaat het, moet jy weet; die prys vir jou is al klaar betaal aan die Kruis! God belowe om jou NOOIT te verlaat nie! Hy IS daar!
14 Jun 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min