Rudi Nagel 21 Junie 2021 - Vadersdag

Loading player...
Is jy bereid om soos 'n seun of dogter van God te lewe? Ons kan oorgee en wag op Hom. Ons dink ons moet ons eie planne uitdink, maar Hy is die perfekte Vaderen ons moet afhanklik wees van Hom.
21 Jun 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min