Rudi Nagel 12 Julie 2021 - Kom Terug

Loading player...
Daar is tye waneer ons verlore raak; ons omstandighede van vrees en pyn en verlies vernietig ons geloof. Dit is tyd om terug to draai! Selfs as jy voel jy is so ver weg van God af...draai terug, Hy wag vir jou!
12 Jul 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min