Rudi Nagel 2 Aug 2021 - Jy Loop Nie Alleen Nie

Loading player...
God het ons geskep om in verhouding to lewe. In ons gesin en in die gemeenskap kan ons maklik onself afsonder of mure 'bou' om ons. Om so alleen te wees is 'n probleem.
2 Aug 2021 Afrikaans South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Hoekom Uitstel Jou Drome Steel en Hoe Om Met Geloof Aksie te Neem

In hierdie inspirerende episode deel Jannie Putter waarom uitstel een van die grootste struikelblokke tot persoonlike groei en die verwesenliking van drome is. Hy gebruik praktiese voorbeelde uit sy eie lewe om te wys hoe belangrik dit is om wyse raad te soek, moeilike besluite met geloof te neem en…
6 Jul 5 min