Agri-uur: 3 September, Heinrich Victor

Loading player...
Die versterking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede het vandeesweek grootliks bygedra tot die daling in die Suid-Afrikaanse wolmark. Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, sê die verswakking in die Australiese wolmark het ook bygedra tot die daling. Hier is Victor met meer…
2 Sep 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min