Agri-uur: 23 September, Antonie Delport

Loading player...
Die Sustainability Summit het vanjaar vir die 11de keer plaasgevind en, soos in die verlede, het die landbou-chemiese leier, Syngenta, ‘n groot rol in die verrigtinge gespeel. OFM-nuus se Elsabé Richard het met Antonie Delport, besturende direkteur van Syngenta Suid-Afrika, gesels om ‘n paar gedagtes oor die Sustainability Summit te wissel.
22 Sep 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min