Agri-uur: 29 September, Nicol Jansen

Loading player...
Boere in sentraal-Suid-Afrika het vanjaar duisende hektaar weiveld en baie van hul vee weens wegholveldbrande verloor. Volgens Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, is die veldbrande wat gedurende dié brandseisoen voorgekom het ongekend. Jansen het met OFM-nuus se Elsabé Richard gesels nadat twee groot veldbrande - wat deur sterk wind aangevuur is - vandeesweek buite Kimberley verwoesting gesaai het…
29 Sep 2021 2AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min