Agri-uur: 30 September, Erich Stoch

Loading player...
Skade weens wegholveldbrande tussen 1 Mei en 23 September in Noordwes beloop tussen as R2,75 en R3,5 miljard. Dit is volgens Erich Stoch, voorsitter van die Noordwes Sambreel-brandbeskermingsvereniging. Stoch voeg by dat meer as 600 000 hektaar veld gedurende die genoemde tydperk in die provinsie verwoes is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gepraat…
29 Sep 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min