Agri-uur: 05 Oktober, Isabel Kruger

Loading player...
Met feestyd wat al hoe nader kom, word boere gewaarsku om op hulle hoede te wees vir die moontlike toename in veediefstal. Isabel Kruger, voorsitter van die Veediefstal Voorkomingsforum (VVF) in die Vrystaat, sê veral dorpe langs die Suid-Afrika/Lesotho-grens word die ergste deur hierdie misdaad geraak. OFM-nuus se Elsabé Richard het met haar gesels…
4 Oct 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min