Agri-uur: 13 Oktober, Chris van Beljon

Loading player...
Die gevolge van voortdurende droogte en woedende veldbrande kan vernietigend vir boere wees. Dit raak nie net boere se beursies nie, maar ook hulle kernkuddes. Hierdie gevolge lei soms daartoe dat produsente besluit om hulle plaashekke te sluit, maar Chris van Beljon, stigter van Boere Droogtehulp SA NPC, wat nou as Bring Hoop bekend staan, is hard besig om sy bes te probeer om boere op hulle plase te hou. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels om uit te vind hoe hy hierdie doel gaan bereik…
12 Oct 2021 7AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min