Agri-uur: 15 Oktober, Heinrich Victor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek ‘n relatief goeie vertoning gelewer en het ook sywaarts verhandel. Dit, ten spyte van die verswakking in die Australiese wolmark en die versterking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Hier is Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, met meer oor vandeesweek se wolveiling…
14 Oct 2021 5AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min