Agri-uur: 18 Oktober, Johan van den Berg

Loading player...
‘n Skerp daling in temperature was vir die afgelope naweek voorspel, en volgens Johan van den Berg, onafhanklike landbouweerkundige, blyk dit asof die kanse vir reën ná dié koue sal verhoog. Hierdie voorspellings volg nadat maksimum temperature in dele van die Noord-Kaap verlede week tot so hoog soos 40 grade Celsius gestyg het. OFM-nuus-joernalis, Elsabé Richard het met Van den Berg hieroor gepraat…
18 Oct 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min