Agri-uur: 21 Oktober, Thabo Olivier

Loading player...
Dit is nie baie ingewikkeld om onvrugbare grond in jou tuin self meer vrugbaar te maak nie. Volgens Thabo Olivier, ‘n voedselsekerheidsaktivis van Bloemfontein in die Vrystaat, moet daar egter eers gekyk word na watter tipe grond dit is, en dit sal dan bepaal wat gedoen moet word om die grond meer vrugbaar te maak. OFM-nuus se Elsabé Richard het hieroor met hom gesels…
20 Oct 2021 9AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min