Agri-uur: 22 Oktober, Heinrich Victor

Loading player...
Die Suid-Afrikaanse wolmark het vandeesweek goed gevaar ten spyte van die swakker aanbieding en die versterking van die Rand teenoor die vernaamste geldeenhede. Volgens Heinrich Victor, senior wolbemarker by OVK, kan die aansienlike versterking in die Australiese wolmark 'n positiewe aanduiding vir die korttermyn wees. Hier is Victor met meer…
21 Oct 2021 6AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min