Agri-uur: 25 Oktober, Christo van der Rheede

Loading player...
Stygende insetkoste, soos direkte materiaal, direkte arbeid en ander oorhoofse uitgawes bied 'n groot uitdaging vir voedselproduksie in Suid-Afrika. Om meer hieroor uit te vind, het OFM-nuus se Lee Simmons met Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van Agri SA, gesels…
25 Oct 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min