Agri-uur: 27 Oktober, Ben Janse van Rensburg

Loading player...
Die teel van skouhoenders is ‘n stokperdjie vir jonk en oud. Dít is volgens Ben Janse van Rensburg, ‘n liefhebber en teler van skouhoenders in Bainsvlei buite Bloemfontein in die Vrystaat. Janse van Rensburg teel onder meer met Poolse nie-bebaarde kuifkoppe en rooskam-bantams en deel dat die versorging van skouhoenders baie intensief is. OFM-nuus se Elsabé Richard het met hom gesels…
26 Oct 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min