Agri-uur: 2 November, Theo Vorster en Nicol Jansen

Loading player...
Verskeie uitdagings en kwessies in die landbousektor is gedurende vanjaar se Agri SA-kongres, onder die vaandel “Oorleef en floreer in die toekoms op die landboumanier,” onder die loep gebring. Theo Vorster, uitvoerende hoof van Galileo Capital, het 'n paneelbespreking gelei wat verskeie warm onderwerpe aangespreek het wat die sektor tans teister. Hy het eerste met Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, gepraat…
2 Nov 2021 1AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min