Agri-uur: 4 November, Willem de Chavonnes Vrugt

Loading player...
Daar is verskeie voorsorgmaatreëls wat in ag geneem word wanneer vee verkoop of aangekoop word. Hierdie maatreëls sluit in om die regte dokumentasie in te vul en byderhand te hê. OFM-nuus se Elsabé Richard, gaan vandag voort om met Isabel Kruger, voorsitter van die Veediefstal Voorkomingsforum in die Vrystaat, hieroor te gesels…
3 Nov 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min