Agri-uur: 9 November, Nicol Jansen

Loading player...
Daar is gedurende die afgelope naweek nóg bruinsprinkane in die Noord-Kaap aangemeld. Dié keer in die De Aar-omgewing. Die provinsiale Departement van Landbou het vroeër aangekondig dat bruinsprinkane in onder meer die Springbok-omgewing opgemerk is. Nicol Jansen, president van Agri Noord-Kaap, het met OFM-nuus se Elsabé Richard hieroor gepraat…
8 Nov 2021 8AM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min