Nog somerstorms rig groot skade aan in Ehlanzeni

Loading player...
Dele van Mbombela en Nkomazi is die afgelope naweek erg beskadig deur storms.
Jacques Benade van provinsiale rampbestuur het vir Gerhardt vertel wat hulle die res van die somer van die weerspatrone verwag.
Luister hier weer daarna.
10 Nov 2021 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Lentegroentetuin

Elzabé de Bruyn gesels met Saterdag Ontbyt oor jou lentegroentetuin.
15 Sep 18 min

Dameskring omarm Afrikaans

Die Dameskring Eersteling-tak bied elke twee jaar 'n Afrikaans Aand aan om die taal te bevorder en hul beursprogram te ondersteun. Marionette Groenewald gesels met Kies Koers oor vanjaar se tema van "Omarm".
14 Sep 8 min

El Niño en malaria: Kenner vertel

Prof. Lizette Koekemoer van die Wits Navorsingsinstituut vir malaria vertel vir Saterdag Ontbyt wat die komende somer, met 'n baie sterk El Niño, vir muskiete en malaria in kan hou.
14 Sep 12 min